Author Topic: Galjoen teen die weskus ?  (Read 5497 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Gallie

  • Member
  • *
  • Posts: 6
  • Cred: 0
  • Gender: Male
  • Gebore en geteel om...VIS te VANG !
  • Location: Wellington
Galjoen teen die weskus ?
« on: June 04, 2014, 09:44:21 AM »
Kan iemand dalk vir my se of daar galjoen in die Yzerfontein area is ....of dan teen die weskus? Enige advies ?

Offline SAfish

  • Angler of the Month - April 2015
  • Ultimate Champ
  • ****
  • Posts: 4238
  • Cred: 137
  • Gender: Male
  • Location: Knysna, South Africa
Re: Galjoen teen die weskus ?
« Reply #1 on: June 04, 2014, 09:52:54 AM »
 :welc: Welcome to  :ult:  Gallie. I am sure you will enjoy your stay with us. I don't have any info on those areas but I think the Cape Town guys will be able to help you out with some advise.

Offline Lenny

  • Ultimate Champ
  • ****
  • Posts: 2529
  • Cred: 124
  • Gender: Male
  • Catch and Release
  • Location: Struisbaai
Re: Galjoen teen die weskus ?
« Reply #2 on: June 04, 2014, 09:56:55 AM »
 :welc: :welc:


Hiers n paar Weskus manne wat jou dalk beter kan help .


Daar is vis , Galjoen en Hottentot . Die Galjoen plekke word nie maklik verklap nie , want hulle is maar min . Ek weet nie regtig of daar enige 'significant' bekende hengel plek in Yzerfontein nie . Langebaan / en ummm daai Kob/Koei haai plek  laer af ...


die Weskus  is baie tough om tehengel in die winter . Eks seker regte tyd regte aas sal jy iets kry ...
Self catering , family accommodation available  in Struisbaai . Contact Leon 0780394225

Offline Gallie

  • Member
  • *
  • Posts: 6
  • Cred: 0
  • Gender: Male
  • Gebore en geteel om...VIS te VANG !
  • Location: Wellington
Re: Galjoen teen die weskus ?
« Reply #3 on: June 04, 2014, 10:26:01 AM »
 Dankie manne ve julle terugvoer. Ek laas naweek daar en n paar plekke het baie  :gljn:  nerig gelyk, langs n paar klippe gegrawe en was aangenaam verras...en onmiddelik "regret" my visstok hang in garage !!!.....sal mut terug gaan en saak reg stel.


Stywe lyne...en reguit gebuigde hoeke ! :fshn:

Offline SAfish

  • Angler of the Month - April 2015
  • Ultimate Champ
  • ****
  • Posts: 4238
  • Cred: 137
  • Gender: Male
  • Location: Knysna, South Africa
Re: Galjoen teen die weskus ?
« Reply #4 on: June 04, 2014, 11:36:03 AM »
Gallie, ek stem saam jy sal moet terug gaan!  :hnthnt: :fshn: :gljn:

Offline Lenny

  • Ultimate Champ
  • ****
  • Posts: 2529
  • Cred: 124
  • Gender: Male
  • Catch and Release
  • Location: Struisbaai
Re: Galjoen teen die weskus ?
« Reply #5 on: June 05, 2014, 11:14:30 AM »
Betty01 IS in die Ludzville omgeving gewees , of wel vir die afgelope jaar of wat daar gewerk . Hys se dis maar dood , en ek glo hom .
Self catering , family accommodation available  in Struisbaai . Contact Leon 0780394225

Offline Gallie

  • Member
  • *
  • Posts: 6
  • Cred: 0
  • Gender: Male
  • Gebore en geteel om...VIS te VANG !
  • Location: Wellington
Re: Galjoen teen die weskus ?
« Reply #6 on: June 05, 2014, 06:26:59 PM »
Ja ĺennie... ek laas jaar n week in Strandfontein gehengel vir galjoen...gate was oopgespoel, mooi wit skuim water,pudding wurm, vrot sandkoppe, en nie n enkele galjoen . Laat mens wonder of hulle dalk dieper wei as gewoonlik ? Klink darem of die manne wel galjoen kry verder suid . Ek so 3maande terug omtrent die manne met stokke sien wes ry uit malmesbury...wonder waantoe en agter wt almal aan  was ?

 

SimplePortal 2.3.7 © 2008-2026, SimplePortal