Ja ĺennie... ek laas jaar n week in Strandfontein gehengel vir galjoen...gate was oopgespoel, mooi wit skuim water,pudding wurm, vrot sandkoppe, en nie n enkele galjoen . Laat mens wonder of hulle dalk dieper wei as gewoonlik ? Klink darem of die manne wel galjoen kry verder suid . Ek so 3maande terug omtrent die manne met stokke sien wes ry uit malmesbury...wonder waantoe en agter wt almal aan was ?