Ek gaan die Paas naweek bietjie Paternoster toe,en soek bietjie raad oor die area en waar om vir wat te gaan hengel. Ek sal tot so ver as Dwarskersbos gaan. En wil graag met die ry van Bettys Bay se kant af by Langebaan aan doen en die Spreeuwalle ding probeer.
Ek weet nie of ek reg is nie,maar iewers is daar n plek Varkenkraal of so iets. Sal graag ook daar n draai wil maak.
So as daar van julle manne is wat daar rond hengel of die area goed ken.Laat weet my asb
Bettys