Hi Arnie - Ek gaan vir jou gee wat ek gebruik by AMATIKHULU/MTUNZINI ens , maar glo my , die basiese dropshot lures & minnows werk by al die mere. Jy kan groter gaan by ZINI vir grooter vis. Hier is my ondervinding tot dusver ;
RAPALA Floating
6/9/11 cm RAPALA X-RAP 6 cm RAPALA TAIL DANCER
7 cm STORM Rattlin Chugg Buggers 6 & 8.5 cm STRIKE PRO Thunder Belly &
Thai & Super Thai sticks SPRO’s Floating Minnows 11 cm EXCALIBUR Minnows 11 cm
Cheaper Floating Minnow lures by CATCHIT 10 cm
HALCO Sorcerer
Jelly see-through / & Red head colour. BASS Stick Baits 13 cm JIMMY HOUSTON series
Ek gebruik hoofsaaklik die Rooi & wit kleur as eertse keuse & dan ander natuurlike kleure as tweede opsie , & die kleur van "baitfish" van die betrokke water , soos wit/Pearl-white/silwer ens.
Ek het ook n voorkeur van die FLOATING kunsase wat vir my goed werk & wat dan natuurlik die adrenalien rush gee as die vis op die lure toeslaan net na n pouse in jou retrieve. Die aanskouing vd aanval op die kunsaas is onbeskryflik !!!
Die BASS Stick bait is my gunsteling - wens net ek kan my hande op nog le !!
HEDDON maak soortgelyke Stickbaits , dit werk , maar dit is nie dieselfde tov gewig en kleur nie.
DROPSHOT PLASTICS
BERKLEY - Gulp 3" Chartreuse Shad Minnow
- Pearl/Watermelon 5" Jerk-Shad
- Chartreuse or Pearl White 3" Swimming mullet
- 3" Smelt
Daar is soveel Dropshot produkte beskikbaar , maar my voorkeur bly BERKLEY/Mc CARTHY/ & SENSATION se produkte. My beleid tot sukses is die spoed waarteen jy die plasties terug katrol om dit so natuurlik as moontlik te hou, en dan die stok-aksie wat jy byvoeg tydens die "retrieve" om meer lewe te gee aan jou kunsaas. Meer as dit is n bonus.
Ek hoop jy het groot genot mater
Ek hou by +- 5/6 tot sowat 15 cm by die harde kunsase om aan te pas wat beskikbaar is in die rivier.