Jong ja daar is n shoppie op die hawe wat basies als aan hou die ou daar se naam is Stef hy ken die plek goed en dit sal jou baat om met hom te gan gesels oor wat waar aan gan.
Chocca Kob, Smaathies, en baie van jou plat vis
Makkies vir jou groter vis soos raggies en swart pylies
Jy kan ook slide op somage plekke daar soos die plaar en die brood. geelstert koppe ens werk goed vir die tande kaste.
Harders is seker die beste aas om te geruik vir die smoothounds en kob lewindag as jy kan.
Vir die krakers sal ek rooi krap voorstel maar asb moet nie meer vat as wat jy gan gebruik nie. Daar is ook taamlik seekat in die omgewing wat baie goed werk as aas maar weer eens hou by die beperkings.
Ek gan ook op struis wees van die 28 - die 5de so miskien gan ons mekaar daar sien dan kan ek jou dalk gaan wys waar die goeie plekkies is.