0 Members and 5 Guests are viewing this topic.
Wel gedaan Riekert...... ....... Jy het seker hard gewerk vir hom ?
Ek het seker nie jou vorige posts gelees na jy die Majorcraft aangeskaf het nie, maar vertel n bietjie meer tov jou nuwe stok, die 10.6 ft (30 - 60 g) Majorcraft N-one shore, sy Aksie, die ligste lure & tipe wat jy gooi & hoe "perform" hy.Het jy die voorreg gehad om die ander modelle in die N - One series te toets & vas te hou , oa. die 10' , sienende dat Outdoor 365 Equipment meer n On-Line verkoper is.Ek het met Wayne gechat, & hy noem dat daar vele stokke is wat ligter lures met gemak sal hanteer.Ek merk meeste vd stokke se ratings is 30g & hoër.Vir die prys wat n mens betaal vir die Majorcraft sal n mens graag n stok in jou hand wil hou alvorens jy jou besluit neem....dus maak dit n redelike moeilike besluit so uit die vuis uit.
Nice catches there Riekert.Are all the hooks really neccesary? Seems overkill to me but then I do not have any experience with this method.
Ok, so fish grab the lure differently due to the erratic nuture of the action
Hi RiekertWell done on your catches. Thank you for always willing to share your information. I am struggling to find Majorcraft jigs in the local fishing shops. Do you import your own jigs? if not..where do you source these jigs from? Please let me know.
Definitely one of my favourite threads. Lots of great info
Hi Steenie,Could you possibly give me short description of how slow jigging works, what kind of tackle is generally used?Best regardsJonathan