0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Thanx Goldalex en Tsutsuma, Walt ja dis soos my pa se, n propper boggel of rietbul, kyk in 2de foto sy geel bek, miskien kan iemand se hoekom van die kabeljoue so lyk, hy was was kort in verhouding met sy kop en stert, en was baie breed, miskien n mannetjie of wat? Die gewig was 15kg maar kon hom nie reg op skaal kry nie