Ray jy sal sie kayak baie geniet, die beste is jy word lekker viks terwyl jy dit doen. Die bass het vir my baie eentonig geword Meskien omdat ek dit begin doen het to ek skaars in die skool was. Vlieg hengel het nog net so bietjie ingedelf en het nog baie om te leer. Jy moet probeer Tiervis vang op vlieg, jy sal jou hare uit trek, glad nie die maklikste gewees nie.