ULTIMATE ANGLING - the Ultimate SA Fishing website
OFFSHORE ANGLING => General Offshore Angling Discussion => Topic started by: luan on December 01, 2010, 10:55:38 AM
-
Im going to guinjata deep sea fishing and wanna know any of you guys going there and any tips will be welcome.Ek vang gereeld daar maar soos hulle se n ou is nooit te oud om te leer nie.
My eerste post hier so ek wil net se julle gee goeie raad en hoop ons kan leer by julle en stywe lyne.
Luan
-
Baie welkom Luan. Ons hoop jy sal UA geniet, en dat ons van jou ook sal leer.
-
:welc:
-
Welkom Luan. n Lid gaan daar wees in Desember sy naam is WATERMARK en jy kan hom deur http://www.ultimateangling.co.za/index.php?action=profile;u=495 (http://www.ultimateangling.co.za/index.php?action=profile;u=495) kontak. Hy vertrek binnekort so jy sal moet gou spring.
-
Dankie julle.
Ek is klaar besig om baie te leer by julle en dit is n site wat ek lankal nodig gehad het.Sal seker klomp van julle by die mynmanne sien en die guinjata classsic.
Tunaman is dit een van tony of jan hoffmann se vriende? Want ek weet hy bly by een van ons plekke in guinjata so hoop ons ek kry hulle daar. tunaman jy gaan tofo toe laat weet ons as die vis byt.
Luan
-
Luan ek mis beide maar daar is n paar wat wel sie Mynmanne gaan bywoon. Guinjata datums is te ver vanaf die skool vakansies.
Ek weet Ian van Zyl is een van sy vriende maar weet nie van die ander nie. Ek dink hy bly by Coconut vanaf 9de Des.
Ek gaan Barra toe in Desember maar TOFO wel om die draai.
Wanneer gaan jy?
Reinhard
-
If you go down onto the beach and introduce yourself to one Ralph Jones or Ralph Jones Jnr you will certainly be given some help as to where to fish. I have been up there twice and fished directly in front of the launch area (sailies and couta aplenty). Then further down north to a mark off Manta Reef (again plenty couta, bonnies and cuda). About 5 kms north about 750m off shore you will find GT heaven. On the edge of the reef (very easy to read on your finder), you will not be able to fight off the volume of fish available. Good luck, but again the guru down there is a father and son who have fished the zone for a good 10 years.
-
mark s
S24 04.346 E35 30.342 GUIN1
S24 04.346 E35 30.342 GUIN10
S24 05.929 E35 30.428 GUIN11
S24 04.901 E35 30.540 GUIN12
S24 04.760 E35 30.430 GUIN13
S24 04.836 E35 30.423 GUIN14
S24 04.649 E35 30.510 GUIN15
S24 05.175 E35 30.576 GUIN16
S24 04.691 E35 30.416 GUIN17
S24 04.169 E35 30.526 GUIN3
S24 04.092 E35 30.574 GUIN4
S24 04.126 E35 30.582 GUIN5
S24 03.941 E35 30.598 GUIN6
S24 04.100 E35 30.586 GUIN7
S24 06.022 E35 30.503 PAIN10
S24 05.812 E35 30.609 PAIN11
S24 05.855 E35 30.710 PAIN12
S24 05.806 E35 30.749 PAIN13
S24 05.719 E35 30.659 PAIN14
S24 06.005 E35 30.583 PAIN15
S24 06.038 E35 30.607 PAIN16
S24 05.992 E35 30.629 PAIN17
S24 05.664 E35 30.727 PAIN18
S24 05.973 E35 30.571 PAIN19
S24 06.052 E35 30.650 PAIN2
S24 05.638 E35 30.320 PAIN20
S24 05.494 E35 30.309 PAIN21
S24 05.024 E35 30.344 PAIN22
S24 05.833 E35 30.729 PAIN23
S24 05.932 E35 30.522 PAIN3
S24 06.059 E35 30.710 PAIN4
S24 05.974 E35 30.699 PAIN5
S24 05.767 E35 30.583 PAIN6
S24 05.840 E35 30.453 PAIN7
S24 05.885 E35 30.470 PAIN8
S24 05.997 E35 30.504 PAIN9
Guinjata and pandane
-
Cred to you Sir Shag for sharing those marks!!!!!
-
:ayb :ayb you :geet
-
More Almal
Tunaman dankie vir al die hulp eks daar van die 14 dec tot in nuwejaar ek vang al vis op ginjata vir 10 jaar so ken die plek redelik goed en ken vir oom ralph al vir jare lank hulle kom jag by my altyd.
Shagrelease baie baie dankie vir daai punte wat jy gegee het ek wardeer dit opreg daar is nie baie vissermanne wat dit sal doen nie.
Dan ek het al die meeste roofvisse gevang wat in die see is maar glo dit of nie seilvisse ontwyk my nog al twee marlyne gevang en al die ander goed maar daai vis met die seil is my nemesis so kom des wil ek een van hulle kry en kyk vir amberjacks ook.
Groete

LUAN as jy nie daardie Saily vroeg kry nie kom op Barra toe dan target ons hulle vir n dag. Ek is nie n meester nie maar het al n paar gevang en sal jou wys wat ek weet.
Jy kan ook vir SHAG kontak. Hy is n meester en kan jou by hulp verleen.
Min Dae!
-
Im going to guinjata deep sea fishing and wanna know any of you guys going there and any tips will be welcome.Ek vang gereeld daar maar soos hulle se n ou is nooit te oud om te leer nie.
My eerste post hier so ek wil net se julle gee goeie raad en hoop ons kan leer by julle en stywe lyne.
Luan
Welkom Luan,
Goed om jou hier te sien.
Hoop jy het 'n goeie trip...
:welc: :welc:
-
More manne
Tunaman ek sal n draaitjie kom maak en kyk wat julle vang en baie dankie vir die uitnodiging wie weet miskien maak ek gebruik daarvan.
Ganis se stock gaan dit ook nie meer hou nie n ou ry in om n paar swivels te kry en dan stap jy met die hele winkel uit.
Gerard dankie ook.

Ken die gevoel. BV was ook gister by Ganis.... :lolo:
Sal my cell vir jou aanstuur as jy my daar soek.
-
Hi Luan
Welkom en lekker visvang op Guinjata. Ek sien jy beplan om Mynmanne te doen. Ons sal daar wees ons moet defnitief bymekaar kom by die komp. Wat is jou boot se naam? Kom groet as jy oppad is na Ganis ons is in Middelburg. Sterkte om n' sailie te vang, maak seker jy het goeie teasers en moet nie stadiger as 15 km/h sleep nie.
Groete Stephan
-
Dankie bigvan ek sal verseker n draai kom maak weer eendag boot se naam is tequila sheila maar ek hengel op certainty vir die mynmanne ek het klomp kliente wat ek afvat so hulle vang vis en ek maak kos en doen intertaining.
Reinhardt dankie hoop jy kry my pm ek sal jou kontak en ry more weer pta toe vir meeting en moet klomp leaderlyn by gani gaan optel.
luan
-
LUAN ek dink ek ken jou boot van jare terug af. Dit is nou as daar nie te veel van hulle is nie.
So jy gaan saam met Tokkie Hugo hulle. Hy ken die waters daar goed. Mooi man.... jy moet hom intussen laat weet dat LIBERTY gaan voorloop.... w;k