0 Members and 2 Guests are viewing this topic.
More AlmalTunaman dankie vir al die hulp eks daar van die 14 dec tot in nuwejaar ek vang al vis op ginjata vir 10 jaar so ken die plek redelik goed en ken vir oom ralph al vir jare lank hulle kom jag by my altyd.Shagrelease baie baie dankie vir daai punte wat jy gegee het ek wardeer dit opreg daar is nie baie vissermanne wat dit sal doen nie.Dan ek het al die meeste roofvisse gevang wat in die see is maar glo dit of nie seilvisse ontwyk my nog al twee marlyne gevang en al die ander goed maar daai vis met die seil is my nemesis so kom des wil ek een van hulle kry en kyk vir amberjacks ook.Groete Luan
Im going to guinjata deep sea fishing and wanna know any of you guys going there and any tips will be welcome.Ek vang gereeld daar maar soos hulle se n ou is nooit te oud om te leer nie.My eerste post hier so ek wil net se julle gee goeie raad en hoop ons kan leer by julle en stywe lyne.Luan
More manneTunaman ek sal n draaitjie kom maak en kyk wat julle vang en baie dankie vir die uitnodiging wie weet miskien maak ek gebruik daarvan.Ganis se stock gaan dit ook nie meer hou nie n ou ry in om n paar swivels te kry en dan stap jy met die hele winkel uit.Gerard dankie ook.Luan