Ongelukkig sit ek ook in die buiteland by die werk. Ek wil eindlik sê gaan op tot waar die dam na lings uitdraai. Aan jou regterkant gaan jy 'n klip wal / kraans kry. Reg voor daai kraans lê 'n hengse gat, 30+ meter op plekke. Gooi karp koppe daar is en hou styf vas!