0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Dankie manne, ja die hengel in Oman is goed,het n trip aan volgende maand in die Suide vir 3 dae ek sal n report skryf as ons terug kom,dis snaaks jy vra oor die Shamal Gerhard,hier is n helse stofstorm in Abu Dhabi op die oomlik.Groete.