ULTIMATE ANGLING - the Ultimate SA Fishing website
General Angling Topics => Shore Angling => Topic started by: BETTYS on March 15, 2012, 03:05:32 PM
-
Ek gaan die Paas naweek bietjie Paternoster toe,en soek bietjie raad oor die area en waar om vir wat te gaan hengel. Ek sal tot so ver as Dwarskersbos gaan. En wil graag met die ry van Bettys Bay se kant af by Langebaan aan doen en die Spreeuwalle ding probeer.
Ek weet nie of ek reg is nie,maar iewers is daar n plek Varkenkraal of so iets. Sal graag ook daar n draai wil maak.
So as daar van julle manne is wat daar rond hengel of die area goed ken.Laat weet my asb
Bettys :fshn:
-
Welkom Braham !!!!
Hoe lykit daar in Bloem ?
-
Bloem is vrek ver van die water af, en vir n visvoet wat gewoond was om die see elke oggend en aand te sien en sommer net gou n lyn te gaan nat maak as die water reg lyk of as ek so voel. Is dit gn grap nie
Hoe lyk die water daar by jou, en wanneer laas het jy n gooi gaan maak?
:fshn: