ULTIMATE ANGLING - the Ultimate SA Fishing website

FRESHWATER ANGLING => Fly fishing => Topic started by: Nats33 on January 16, 2012, 03:08:35 PM

Title: Parys
Post by: Nats33 on January 16, 2012, 03:08:35 PM
 :yipee: Hi, ek is opsoek na website adresse vir visvang plekke in Parys. Kan iemand my help?
Title: Re: Parys
Post by: WalkersKiller on January 16, 2012, 03:12:07 PM
Hi Nats  :welc:

What kind of fishing are you looking to do? Im sure someone will be able to help you with some good fly fishing and carp spots  :-)
Title: Re: Parys
Post by: Nats33 on January 16, 2012, 03:29:58 PM
Hi, Im just looking for affordable fishiong spots, with affiordable chalets
Title: Re: Parys
Post by: Lichia amia on January 16, 2012, 03:33:51 PM
Is daar n rede dat jy graag in Parys wil hengel ? Daar is beter hengel en verblyf in die Lindequesdrift area. Naby genoeg om nog vir kort uitstappie Parys toe te gaan.
Title: Re: Parys
Post by: Nats33 on January 16, 2012, 03:46:24 PM
Hi nee geen rede, dis net die nie so ver van Johannesburg af nie. Ek was die naweek by n plekkie daar in Parys, en dit was rustig, swembad vir die kinders, parkie, ens.
Title: Re: Parys
Post by: Lichia amia on January 16, 2012, 04:06:17 PM
Kyk na http://www.eastcoparys.co.za/ (http://www.eastcoparys.co.za/).
 
Dit is baie stil en perfek vir kinders. Meer n vlieghengel plek maar kan met moeite konvensineel gehengel word.
Title: Re: Parys
Post by: Nats33 on January 17, 2012, 08:30:44 AM
Dankie jy, sal gaan kyk daarna
SimplePortal 2.3.7 © 2008-2026, SimplePortal