ULTIMATE ANGLING - the Ultimate SA Fishing website
OFFSHORE ANGLING => General Offshore Angling Discussion => Topic started by: Amadeus on January 09, 2021, 03:13:32 PM
-
Im planning a trip to Richardsbay. Anyone maybe have waypoints willing to share?
-
Give me your email address will email you the list.
-
jammer ek is pieter louw .van alldays limpopo .kan jy help met .waypoint vir Richadsbay asb .
-
my mail is louw.dhk.ps@gmail.com baie dankie as jy kan help sal ek baie bly wees .
-
Ek het vir julle die waypoints deur gemail. Indien nie gekry laat weet.
Stywe lyne :tite
-
Hi Awie.
Ek gaan binnekort by Richardsbaai visvang. Ek het geen waypoints noord van die hawe nie, net groenkop.
Ek sal enige hulp waardeer. Verkieslik in lawrance formaat maar enige iets sal help.
Baie dankie
-
Goeie dag Awie kan ek aseblief dai waypoints kry vir Richards bay
ek sal wardeur dankie
wdejager94@gmail.com
:dor: :wahoo: :grk: