ULTIMATE ANGLING - the Ultimate SA Fishing website

General Angling Topics => Shore Angling => Topic started by: Ray Hall on November 09, 2012, 12:11:36 PM

Title: Awesome Grindewr Session: Round 2
Post by: Ray Hall on November 09, 2012, 12:11:36 PM
well....another blessed day / night with the grinder.


1 of 9 piggies!
Title: Re: Awesome Grindewr Session: Round 2
Post by: Ray Hall on November 09, 2012, 12:12:09 PM
.
Title: Re: Awesome Grindewr Session: Round 2
Post by: Ray Hall on November 09, 2012, 12:12:41 PM
charl se varkie
Title: Re: Awesome Grindewr Session: Round 2
Post by: Ray Hall on November 09, 2012, 12:13:17 PM
.






and so on and so forth...
Title: Re: Awesome Grindewr Session: Round 2
Post by: Fritz on November 09, 2012, 12:15:58 PM
Baie mooi Ray. Party dae mis ek darem nog my strant hengel. (clap)
Title: Re: Awesome Grindewr Session: Round 2
Post by: Ray Hall on November 09, 2012, 12:17:35 PM
Baie mooi Ray. Party dae mis ek darem nog my strant hengel. (clap)


hi frits, sien dis die bueaty van hengel, daar is so baie facette om te doen :)


ek wil nog bass, kayak, en vlieg hengel volgende jaar :)
Title: Re: Awesome Grindewr Session: Round 2
Post by: Fritz on November 09, 2012, 02:14:37 PM
Ray jy sal sie kayak baie geniet, die beste is jy word lekker viks terwyl jy dit doen. Die bass het vir my baie eentonig geword Meskien omdat ek dit begin doen het to ek skaars in die skool was. Vlieg hengel het nog net so bietjie ingedelf en het nog baie om te leer. Jy moet probeer Tiervis vang op vlieg, jy sal jou hare uit trek, glad nie die maklikste gewees nie.
SimplePortal 2.3.7 © 2008-2026, SimplePortal