Dankie my maat, wag maar geduldig , die see is nou al lank nie lekker nie, weer is op en af , maar dit sal een of ander tyd vir my n break gee en dan is ek op die water!
Was nog net een keer op die see, was maar choppy, my friend wat saam gegaan het ‘n 21 ft Yeld, hy kon nie glo hoe smooth die boot handle nie , het paar keer dit vir my gese!
Ek myself was baie impressed , so ja nou is dit maar net wag!
Sal as ek weer uit was pics neem en dan nog opsit!!
Lekker aand verder manne!!!