0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Hi Werner, baie geluk met die en die nuwe boot! Lyk awsome. Eks die ou met die blou yamaha jetski. Wou nog na jou boot kyk by die washbay die eerste dag, maar dit was so besig, en ek moes wegtrek na ek gewas het. Maar my seun was baie beindruk met jou Hy kom by my en se - Jislaaik pa, daai ou het 'n hele klomp van daai goue katrolle. Maar jou motors klink goed. My jetski het daai dag omtrent 40L petrol gebruik, en in feb het my duck met twee 50 suzuki 4str vir so leven trip ook so 40L gebruik, so jou boot is baie lig. Die jetski like nie van vinnig trol nie, en ek HET geprobeer vir 'n saily of wahoo, na julle altwee sailies gekry het, maar nie reg gekom nie. 2 mis strikes gekry wat ek dink dalk sailies kon wees. Darem 6 tunas, dis al. Ook baie verloor, 2 keer double ups, maar dis nag op jetski dan. Ek moet nog leer hoe om dit te hanteer op jetski. Haaie het my ook baie gepla, ook op oscars. Seker jy sal Warbird nog baie geniet!
Well done! Your son must be super stoked and he is going to remember that for the rest of time! I have to say Vidal is one of my favourite places! 1 day I will convince the Mrs to camp for 3 weeks there!!
Awesome stuff Werries, can just imagine the excitement on the boat.BTW Warbird is looking great.
Awesome stuff mate!! Congrats on all the firsts!! its now all or nothing when it comes to those Billies!!!