0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
So how did your boat handle on the big blue?.what size are your motors
Dankie Juan! Ek het gedog jy was ook nou af RB toe...maar ek sien jy was darem in die jagveld! Sterkte met daai YFT's hoop julle kry hulle!Ek wil self dalk bietjie later in die jaar 'n langnaweek maak en weer Rb toe skiet...ek sal bietjie by jou hoor wanneer jy later in die jaar daar is dan kry ons mekaar dalk daar?Groete vir Juan jr ook
Quote from: Werries on July 11, 2012, 06:34:50 PMDankie Juan! Ek het gedog jy was ook nou af RB toe...maar ek sien jy was darem in die jagveld! Sterkte met daai YFT's hoop julle kry hulle!Ek wil self dalk bietjie later in die jaar 'n langnaweek maak en weer Rb toe skiet...ek sal bietjie by jou hoor wanneer jy later in die jaar daar is dan kry ons mekaar dalk daar?Groete vir Juan jr ookThanks pel, laat weet my net dan maak ons 'n plan.