0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
but I prefer treating it with a bit of coarse salt and sugar and sprinkling some castor oil over it before putting it in the freezer as this prevents it from freezing rock hard.
Dankie vir nog 'n uistekende verslag Daisy. Ek het vinnig verslaaf geraak aan hom en kannie wag dat hy sy verskyning maak elke Donderdag nie. Ek sien jy noem somtyds dat 'n strepie (ek ken hulle as mooi noointjies in Valsbaai, so 'n goue kleur)) goeie aas maak. Ek het egter nog nooit 'n strepie in die lagoon gevang nie. Steentjies is daar natuurlik vollop. As jy praat van strepies, bedoel jy steentjies?Alle sterkte!