0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: caesar on March 12, 2012, 10:17:56 PMJy sien, toe kon ek nie wag nie. Daai fancy tussen geel en groen 1 is in die mould. Sal more aand pics post dan se julle of die kleur reg is. Of miskien is dit omdat jy nie gemaklik op die bank kan slaap nie toe besluit jy om maar 'n paar lures te bou....
Jy sien, toe kon ek nie wag nie. Daai fancy tussen geel en groen 1 is in die mould. Sal more aand pics post dan se julle of die kleur reg is.
Die een is meer geel groen as wat dit tussen geel en groen is, maar ek dink mens moet oppas vir te veel groen geel anders kry mens nie meer tussen geel en groen nie maar meer net groen. Ok het myself daar verloor. Die een se clear is nog bietjie nat, so moes hom in die hand vas hou. Hierdie een maak dit nou 32 verskilende kleure sover
Quote from: caesar on March 13, 2012, 08:47:35 PMDie een is meer geel groen as wat dit tussen geel en groen is, maar ek dink mens moet oppas vir te veel groen geel anders kry mens nie meer tussen geel en groen nie maar meer net groen. Ok het myself daar verloor. Die een se clear is nog bietjie nat, so moes hom in die hand vas hou. Hierdie een maak dit nou 32 verskilende kleure soverThere we go, great stuff! Have some for this one. Lyk of die geel, groen, groen, geel, geel ding jou goed deurmekaar het Is this one for your own use or are you willing to part with it?
Great work.Caeser, how long after casting can you strip the lure from the mould? I'm using casting resin for another application and the casting is still tacky after 12 hrs. Maybe my resin is old?
One with paint on the outside. airbrushing is getting better
Have not forgotten your stickers Nico. Just so hectic at work that I dont know if I'm Ather or Marther anymore.
Reckon those are some good looking lures you making caesar... , can see a couple of those making there way into my lure collection , can you perhaps post a pic of all the colours u have done and specs like size in cm and weights in oz's...