ULTIMATE ANGLING - the Ultimate SA Fishing website
General Angling Topics => Shore Angling => Topic started by: Trymar on March 10, 2018, 10:07:59 AM
-
Dagse almal
Ek gaan die 26ste Mei Tugela toe om so 'n bietjie lyn nat te maak, is daar iemand wat dalk ook die tyd daar is wat ook 'n lyntjie in die water wil kry? :fshn:
-
Dag boet , :welc: :toppie: