ULTIMATE ANGLING - the Ultimate SA Fishing website
FRESHWATER ANGLING => Carp Fishing => Topic started by: pietiepatrys on January 25, 2015, 12:04:50 PM
-
Goeie middag
Ek wil asb hoor of iemand onlangs gaan karp vang het by Vaalkop dam? Wil graag weet watter bait en dips werk daar. Wil graag in Februarie die dam gaan probeer. Enige hulp sal waardeer word.
Groete
Pieter