ULTIMATE ANGLING - the Ultimate SA Fishing website

FRESHWATER ANGLING => Carp Fishing => Topic started by: pietiepatrys on January 25, 2015, 12:03:11 PM

Title: Rust de Winter
Post by: pietiepatrys on January 25, 2015, 12:03:11 PM
Goeie middag


Ek wil asb hoor of iemand onlangs gaan karp vang het by Rust de Winter? Wil graag weet watter bait en dips werk daar. Ek vang normaalweg bass, maar wil bietjie die dam se karps probeer. Enige hulp sal waardeer word.


Groete
Pieter
SimplePortal 2.3.7 © 2008-2026, SimplePortal