ULTIMATE ANGLING - the Ultimate SA Fishing website

FRESHWATER ANGLING => Carp Fishing => Topic started by: blou bul on February 06, 2014, 03:38:27 PM

Title: OU N-TVL GRONDE ROODEPLAAT DAM
Post by: blou bul on February 06, 2014, 03:38:27 PM
hello mense
kan enig iemand my dalk informasie gee oor die ou n-tvl gronde by roodeplaat dam soos in wats die kostes/ingangs vooi, kamp, tent ens. en waar om te gaan sit en watse aas om te gebruik.
 
baie dankie 
Title: Re: OU N-TVL GRONDE ROODEPLAAT DAM
Post by: BETTYS on February 06, 2014, 04:25:36 PM
Was n paar jaar laas daar,maar vrugte geure het goed gewerk, ek onthou op n tyd het Vyfspoed,Almondgeure goed vir my gewerk. ek het die beste sukses gehad as jy by die hek inkom dan gaan jy regs of reg voor die hek kyk maar.
 
Lekker V6 karpe .
SimplePortal 2.3.7 © 2008-2026, SimplePortal